# Die Verenigde Nasies se datahoof, Durai Chinnachamy, waarsku dat kunsmatige intellligensie nie ‘n towerstaf-oplossing vir klimaatsverandering is nie. Hy sê hoewel KI klimaatsoptrede kan ondersteun deur verbeterde data-ontleding, vroeë waarskuwingstelsels en energie-doeltreffendheid, is daar ook omgewingskoste aan verbonde. Chinnachamy beklemtoon die behoefte aan ‘n gebalanseerde benadering wat KI met beleidsveranderings kombineer vir die doeltrefffende bestryding van die klimaatskrisis.
VN se datahoof waarsku KI is nie toweroplossing vir klimaatsverandering nie