Skip to content

VN-hoof teleurgesteld oor lande se mislukking om ‘n verdrag oor plastiekbesoedeling te onderteken [KLANK]

# Die VN-sekretaris-generaal, António Guterres, sê dit word betreur dat, ten spyte van pogings om ‘n wettige internasionale bindende ooreenkoms oor plastiekbesoedeling aan te gaan, konsensus nie bereik is nie. Die afgelope twee weke het afgevaardigdes van 183 nasies aan die onderhandelinge in Genève, Switserland, deelgeneem. Die wêreld produseer jaarliks sowat 350-miljoen ton plastiekafval. Die VN-hoofwoordvoerder, Stéphane Dujarric, sê ten spyte daarvan dat geen ooreenkoms bereik is nie, is dit bemoedigend dat lande ooreengekom het om die besprekings binnekort te hervat:

ENG DujarricOnPollutionDeal