# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê plastiekbesoedeling is besig om die planeet te wurg, ekostelsels te skaad en die klimaat te verander. Vandag is Wêreldomgewingsdag met die tema Maak ‘n Einde aan Plastiekbesoedeling. Sowat 20-miljoen metrieke ton plastiekafval word jaarliks gestort en dit sal na verwagting teen 2040 aansienlik styg. Guterres sê die wêreld moet saamwerk om ‘n einde aan die plaag van plastiekbesoedeling te maak:
VN-hoof doen beroep vir einde aan plastiekbesoedeling op Wêreldomgewingsdag [KLANK]
ENG GuterresOnPlasticPollution