Skip to content

Vier mense dood en drie beseer tydens vermoedelike taxi-geweld in Johannesburg middestad [KLANK]

# Vier mense is doodgeskiet en drie beseer toe ‘n groep gewapende mans by ‘n taxi-staanplek in die middestad van Johannesburg losgebrand het. Een van die beseerdes is ‘n universiteitstudent wat vir ‘n bus gewag het. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê verder drie mense is gister dood in ‘n soortgelyke voorval by die Zonkizizwe-taxistaanplek, wat kommer oor taxigeweld laat ontstaan:

ENG-NevhuhulwiOnTaxis 2