Skip to content

Vier in hegtenis geneem in verband met vermiste joernalis en lewensmaat [KLANK]

# Vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli, in Februarie vermis geraak het. Die polisie sê die eerste verdagte is die laaste persoon wat saam met die paartjie gesien is en die ander verdagte het motoronderdele in sy besit gehad wat vermoedelik aan die vermiste joernalis behoort. Daar is ook beslag gelê op twee Citi Golf-voertuie. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die inhegtenisnemings volg ná ‘n gesamentlike optrede deur die polisie in Gauteng en Mpumalanga:

ENG MatheOnMissingJournalist