# Die Vryheidsfront Plus waarsku dat die omgewing in Gauteng onder ongekende druk verkeer. Hy sê grondwater word bedreig en die luggehalte is in verskeie gebiede onaanvaarbaar swak. Die provinsiale Omgewingsdepartement het slegs 63-persent van sy prestasieteikens bereik. Jaco Mulder van die VF Plus sê die grootste besoedelaars is dikwels munisipaliteite wat nie watersuiweringsaanlegte behoorlik in stand hou en waterbestuur doeltreffend toepas nie:
VF Plus waarsku omgewing in Gauteng is onder ongekende druk [KLANK]
AFR MulderONEnvironment