# Die Vryheidsfront Plus het sy ontsteltenis uitgespreek oor die Ekurhuleni Munisipaliteit se 2025/2026 finansiële jaarverslag. Denise Janse van Rensburg van die party sê hoewel die metro voorgee sy invorderingskoers is 96,26-persent, wys vorige verslae dis in der waarheid 11,8-persent in Eskom-gebiede. Sy sê die kontantreserwe het tot slegs 15 dae gedaal, ver onder die Nasionale Tesourie se minimumvereiste van 25 dae:
VF Plus waarsku Ekurhuleni is gevaarlik naby fiskale ineenstorting [KLANK]
AFR VanRensburrgOnFinacialCliff