Skip to content

VF Plus vra Tshwane om herstel van vervalle afvalwater-behandelingsaanlegte te prioritiseer [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane kan nie langer die ineenstorting van die metro se afvalwater-behandelingsaanlegte ignoreer nie. Volgens ‘n kwartaallikse toesigverslag deur die Departement van Nutsdienste word Sunderland en Sandspruit teen 26,3-persent vermoë bedryf, Rooiwal-Noord teen 17,9-persent, met Babelegi wat tot 17,4-persent voldoening gedaal het. Nick Pascoe van die party sê swak bestuur van afvalwater-behandelingsaanlegte is nie net onbevoegdheid nie, maar ‘n misdaad teen gemeenskappe wat van skoon water afhanklik is:

AFR PascoeONWastewater