# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die metro se advieskomitee vir ekonomiese groei se teiken van 3,9-persent ekonomiese groei is onrealisties en onhaalbaar. ʼn Partywoordvoerder, Grandi Theunissen, sê hulle beywer hulle vir praktiese beleggingsaansporings en ʼn sakevriendelike omgewing wat waarlik privaat sektor-gedrewe groei stimuleer, eerder as onhaalbare teikens. Hy sê die VF Plus stel voor dat regstreekse beleggingsaansporings gebied word deur beleidsveranderinge wat ekonomiese stimulasie vir die sakesektor beskikbaar stel:
VF Plus verwerp Tshwane se onrealistiese 3,9% groeiteiken [KLANK]
AFR TheunissenOnProposal