Skip to content

VF Plus verwelkom uitspraak teen Malema, en sê haatspaak en rasseverdeling is verkeerd [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het die Gelykheidshof se uitspraak verwelkom dat die EFF-leier, Julius Malema, skuldig is aan haatspraak. Dit volg op ʼn saamtrek in Oktober 2022 toe Malema partylede berispe het omdat hulle nie teen ʼn wit man opgetree het nie. Die man was deel van ʼn groep wat hulle buite die Hoërskool Brackenfell in Kaapstad aangeval het. Corné Mulder van die VF Plus sê dis hoog tyd dat Malema aanspreeklik gehou word vir sy haatlike en rassistiese opmerkings:

AFR CornèonMalema