Skip to content

VF Plus veroordeel wrede plaasaanval in Heidelberg [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die wrede plaasaanval op Jan en Elna Dhooge van Schikfontein buite Heidelberg veroordeel. Vyf gemaskerde en gewapende mans het die Dhooges Dinsdagaand in hul huis oorval. Jan is in die nek geskiet en Elna het verskeie beserings aan haar gesig en kop opgedoen. Jaco Mulder van die VF Plus sê die voorval bewys die party se argument dat plaasaanvalle en moorde nie gewone misdade is nie:

AFR MulderOnFarmAttacks