# Die Vryheidsfront Plus sê die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, se opmerkings oor Afrikaner-selfbeskikking ondermyn Artikel 235 van die Grondwet. Die party voer aan Kubayi se opmerkings ondermyn 1994 se ooreenkoms wat kulturele en gemeenskapsregte erken. Wynand Boshoff van die VF Plus se die minister se bewering dat Orania in die Noord-Kaap rasse-afsondering bevorder, is misleidend en ignoreer die gemeenskap se reg op kulturele selfbeskikking:
VF Plus veroordeel minister Kubayi se opmerkings oor Afrikaner-selfbeskikking [KLANK]
AFR BoshoffOnSelfDetermination