# Die Vryheidsfront Plus sê Amerika draai die sanksie-skroewe teen Suid-Afrika stywer vas en die ANC in die regering van nasionale eenheid moet hiervan kennis neem. Corné Mulder van die VF Plus sê volgens ‘n berig in Azernews het die Amerikaanse Departement van Handel uitvoerbeperkings ingestel op 70 ondernemings in Suid-Afrika, Iran, China, die Verenigde Arabiese Emirate en Pakistan:
VF Plus sê Suid-Afrika moet kennis neem van strenger Amerikaanse sanksies [KLANK]
AFR CornéonTurnsScrews