Skip to content

VF Plus sê Orania en Kleinfontein hou geen bedreiging vir Suid-Afrika in nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaner-kultuurgemeenskappe, soos Orania en Kleinfontein, hou geen bedreiging vir Suid-Afrika in nie; inteendeel, hulle dra by tot die land se groei. Kleinfontein, oos van Pretoria, het onlangs toenemende openbare aandag gekry, met die EFF én MK-party wat verontwaardiging uitgespreek het oor sy voortgesette beleid van segregasie. Jaco Mulder van die VF-Plus sê Suid-Afrika is ‘n diverse land met ‘n oorvloed kulturele gemeenskappe, wat toegelaat moet word om vreedsaam saam te bestaan:

AFR JacoonAfrikaner