Skip to content

VF Plus sê Gauteng benodig dringend optrede om die omgewing te beskerm [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Gautengse regering en die provinsiale Departement van Omgewingsake moet dringend optree om besoedeling te stop en die omgewing te beskerm. Die party sê die gebrek aan beslissende gevolge vir waterbesoedelaars in die provinsie bevorder ‘n kultuur van straffeloosheid en maak omgewingsregulasies ondoeltreffend. Jaco Mulder van die party sê daar is geen gevolge vir munisipaliteite en nywerhede wat skaars waterbronne, wat ‘n nasionale prioriteit is, meedoënloos besoedel nie:

AFR JacoonEnvironment