Skip to content

VF Plus sê Ekurhuleni-metro moet verantwoording doen oor gevolge van onwettige elektrisiteitsverbindings [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-metro het meer as ses-duisend onwettige elektrisiteitsverbindings in Riverside, Palm Ridge, verwyder, maar die 11 boetes was ver laer as die verwagte inkomsteberamings. Rudolf Herbst van die party kritiseer die operasie, vra vir aanspreeklikheid en bevraagteken die uitkoms van die wetstoepassing. Hy sê behoorlike wetstoepassing moet boetes, geregtelike sake en die voorkoming van heraansluitings insluit om betalende inwoners teen inkomsteverliese te beskerm:

AFR HerbstOnElectricity