# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-metro se Boubeheer-departement het uiteindelik erken bouwerk op ʼn eiendom in Ravenklip, Boksburg, is onwettig. Die party het in Junie klagtes van inwoners ontvang en die metro amptelik versoek om te bevestig dat die eienaar goedgekeurde bouplanne het. Woordvoerder Denise Janse van Rensburg sê die Wet op Nasionale Bouregulasies en Boustandaarde stel dit duidelik dat niemand mag bou sonder die vereiste goedgekeurde bouplanne nie:
VF Plus sê Ekurhuleni-metro erken Ravenklip-bouwerk is onwettig [KLANK]
AFR RensburgONConstruction