# Die Vryheidsfront Plus sê dis tyd dat Suid-Afrika diplomatieke bande met Israel normaliseer om sy opregte verbintenis tot blywende vrede in die Midde-Ooste te demonstreer. Die regering het die land se ambassadeur in Israel, Sisa Ngombane, in November 2023 herroep weens kommer oor veiligheid tydens die konflik tussen Israel en Hamas. Die VF Plus se leier, Corné Mulder, sê die afwesigheid van ‘n ambassadeur toon ʼn algehele gebrek aan diplomatieke toewyding om te help om die konflik op te los:
VF Plus sê dis tyd dat Suid-Afrika diplomatieke bande met Israel herstel [KLANK]
AFR MulderOnSAaTies