# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die nasionale Departement van Water en Sanitasie het die party se klagte ondersoek, oor die besoedeling van die Britsdam deur die Rooiwal-afvalwaterbehandelingsaanleg noord van Pretoria. Willie Spies sê die departement se ondersoek het moontlike oortredings van die Nasionale Waterwet deur die metro geïdentifiseer. Hy sê die departement sal die nodige regstappe doen om te verseker die oortredings word reggestel:
VF Plus sê Departement van Water en Sanitasie het besoedeling van Britsdam deur die Rooiwal-aanleg ondersoek [KLANK]
AFR SpiesONPollution