# Die Vryheidsfront Plus sê hy erken die potensiaal van die benutting van nywerheidsontwikkeling en handel om behoorlike werkgeleenthede en maatskaplike geregtigheid te bevorder, maar die ANC se huidige benadering en beleid ondermyn hierdie ideaal. Heloïse Denner van die VF-Plus sê die ANC se obsessie om gelyke uitkomste te bereik, ten koste van gelyke geleenthede, vererger armoede en werkloosheid. Sy sê wetgewing soos die Wetsontwerp op Gelyke Indiensneming skep hindernisse vir werkskepping, terwyl beleggingsgeleenthede verlore gaan as gevolg van swak bestuur:
VF Plus sê ANC se obsessie om gelyke uitkomste te bereik vererger armoede [KLANK]
AFR HeloiseOnANCObsession