Skip to content

VF Plus kritiseer Ekurhuleni se mislukking om afval te beheer en bestuur af te dwing [KLANK]

# Die VF Plus sê die volgehoue grootskaalse storting van bourommel en afval in die Blue Sky informele woongebied in Boksburg kan nie toegelaat word nie. Sowat 30 vragte bourommel en afval word daagliks in die gebied gestort en oortreders word nie vervolg nie. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê dit hou ernstige gesondheids- en omgewingsgevare vir inwoners in die gebied in en die Ekurhuleni-munisipaliteit se mislukte pogings om afval te beheer en bestuur af te dwing, is onaanvaarbaar:

AFR DeniseonIllegalDumping