Skip to content

VF Plus in Mpumalanga sê mislukte beleidsrigtings strem ekonomiese groei [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Mpumalanga sê beloftes wat in sy begrotingsrede gemaak is deur die LUR vir Finansies Bonakele Majuba kan nie uitgevoer word nie weens die ANC-regering se mislukte beleidsrigtings. Die 2025 nasionale fiskale raamwerk ken vanjaar 369,7-miljoen-rand toe aan die provinsie oor die mediumtermyn. Werner Weber van die VF Plus sê finansiële druk sal die provinsiale regering dwing om van die toekennings uit die begrote 66,2-miljard-rand te heroorweeg:

AFR WerneronPolicyDirections