Skip to content

VF Plus in Kaapstad sê hy sal veg vir beskerming van kosbare vleilande [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Kaapstad waarsku ‘n seldsame vleiland van 277-hektaar wat aan die Blaauwberg-natuurreservaat grens, is in gevaar. Dit is weens die moontlikheid van ‘n hoëdigtheidsbehuisingsontwikkeling deur die Stad Kaapstad. Pieter Jansen van Vuuren van die VF Plus sê die gebied is deel van Weskusbiosfeer-reservaat en is die tuiste van hoogs bedreigde ekostelsels, verskeie vleilande en onvervangbare biodiversiteit wat noodsaaklik is vir Suid-Afrika se nasionale bewaringsteikens:

AFR PieteronWeslands