# Die Vryheidsfront Plus sê hy het talle veranderinge voorgestel aan die Stad Johannesburg se konsepbegroting vir die 2025/2026-boekjaar, en gaan nie die huidige een ondersteun nie. Cor Boer van die party sê hulle het tydens ʼn vergadering met die burgemeester, Dada Morero, voorgestel eiendomsbelasting word nie verhoog nie en tariefverhogings vir sanitasie en vullisverwydering word tot 4,6-persent beperk. Hy sê hulle stel ook voor dat kapitale besteding op waterinfrastruktuur verhoog word:
VF Plus in Johannesburg stel veranderinge voor aan 2025/2026-konsepbegroting [KLANK]
AFR CoronProposesBudget