# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die begroting wat die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, opnuut voorgelê het, verskil nie veel van verlede jaar s’n nie, behalwe die toename van 886,6-miljoen-rand. Die begroting vir die 2025/2026-boekjaar beloop 172,3-miljard-rand. Anton Alberts van die VF Plus sê hy sal met Maile vergader om die begroting se billike verspreiding te bespreek en seker te maak fondse word nie net aan een groep toegeken nie:
VF Plus in Gauteng eis billike verspreiding van die begroting [KLANK]
AFR AntononMinorites