# Die DA sê die verwydering van uitheemse indringerplante in die Wes-Kaap het meer as 120-miljoen kubieke meter water vrygestel, gelykstaande aan die hoeveelheid water in die Bergrivierdam. Meer as 165-duisend hektaar is sedert 2020 skoongemaak en byna twee-duisend-900 werksgeleenthede is geskep. Dave Bryant van die DA sê die verwydering van uitheemse plante is die sleutel tot die voorkoming van vloede en die verbetering van watersekerheid:
Verwydering van uitheemse plante sleutel tot vloedvoorkoming en watersekerheid in Wes-Kaap [KLANK]
ENG BryantOnVegetation