# Die Parlementêre Vervoer-portefeuljekomitee waarsku dat die VSA se besluit om ‘n 25-persent heffing op buitelandse vervaardigde voertuie en onderdele te plaas, Suid-Afrika se motorbedryf sal beïnvloed. Suid-Afrika het vroeër tariefvrye toegang onder AGOA geniet, en in 2023 is voertuie en onderdele ter waarde van 27,9-miljard-rand na die VSA uitgevoer. Komiteevoorsitter, Donald Selamolela, het aan Newzroom Afrika gesê dit kan Suid-Afrika se voertuiguitvoere en ekonomiese groei benadeel.
Vervoer-portefeuljekomitee waarsku oor ekonomiese terugslag vir Suid-Afrika met VSA voertuigtariewe [KLANK]
ENG-SelamolelaOnTariffs