Skip to content

Vervaardigingsproduksie styg met 0,3-persent in September [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het met 0,3-persent gestyg in September in vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste winste was afkomstig van motorvoertuie, onderdele en ander vervoertoerusting, met ‘n styging van 7,6-persent, en voedsel en drank, met ‘n styging van 1,8-persent. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê op ‘n maandelikse basis het seisoensaangepaste produksie met 0,5-persent gedaal sedert Augustus, terwyl verkope onveranderd gebly het:

ENG ClaassenOnManufacturingSept