# Die polisie in Gauteng het deur Operasie Vuyisa op 226 vuurwapens beslag gelê en ‘n beampte van ‘n privaat sekuriteitsmaatskappy in Krugersdorp in hegtenis geneem. Volgens die owerhede voldoen die maatskappy nie aan die Wet op Vuurwapenbeheer nie. Sommige van die vuurwapens word na bewering betrek by kriminele aktiwiteite insluitend transitorooftogte. Die polisiewoordvoerder Amanda van Zyl sê die ondersoek duur voort en meer arrestasies kan nie uitgesluit word nie in die lig van verdere inspeksies by sekuriteitsmaatskappye:
Gautengse polisie lê beslag op 226 vuurwapens in Krugersdorp [KLANK]
ENG-VanWykOnFirearms