# Die massabegrafnis vir sewe lede van die Monswamy-gesin is aan die gang op die Stanger High Sportterrein in KwaZulu-Natal. Die gesin is uit hul KwaDukuza-huis ontvoer en later in Melmoth vermoor. Die moorde het plaasgevind dae nadat die gesin hul seun, Kraidon, en sy verloofde Melissa se verlowing gevier het. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika het die adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Les Govender, onthul dat een verdagte vir die familie-onderneming gewerk het:
Monswamy-gesin het seun se verlowing dae voor massamoorde gevier [KLANK]
ENG-GovenderOnMurders