# Hernubare energie het in 2024 wêreldwyd met 15-persent gegroei, hoofsaaklik deur die vinnige oprigting van wind- en sonkragprojekte in Asië. Dit is volgens die 2025-verslag oor statistieke wat die Internasionale Agentskap vir Hernubare Energie vrygestel het. Asië het in 2024 71-persent hernubare-energievermoë gehad, Europa 12,3-persent en Noord-Amerika 7,8-persent. Die agentskap se direkteur-generaal, Francesco La Camera, sê lande en streke wat betekenisvolle beleggings in hernubare projekte lok, se energiesekerheid verbeter:
Verslag toon wêreldwye hernubare energievermoë styg in 2024 met 15% [KLANK]
ENG CameraOnInvestments