Skip to content

Verskeie voertuighandelsmerke en -modelle teruggeroep weens veiligheidsgebreke [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het verskeie voertuighandelsmerke en -modelle teruggeroep wat tussen 2014 en 2016 in Suid-Afrika verkoop is, meestal weens veiligheidsgebreke. Dit is die Jeep Wrangler en Chrysler 300c, Citroën se C4-, DS4- en DS5-modelle, Mercedes-Benz CLA- en S-klas-modelreekse, Audi e-tron GT-voertuie, die VW Polo-sedan en Volvo XC90. Prudence Moilwa van die kommissie sê die gebreke hou verband met lugsakke, asse, batterye en veiligheidsgordels:

ENG MoilwaOnRecall