Skip to content

Verskeie padsluitings vir die Speed Classic in Kaapstad verwag [KLANK]

# Verskeie paaie sal die naweek gesluit wees met die Speed ​​Classic Cape Town wat op Philip Kgosana-rylaan aangebied word. Die High-octane-heuwelklimwedren word weer vir die eerste keer in sestig jaar in Kaapstad aangebied. Die 1,8-kilometer lange roete sal in beide rigtings gesluit wees, met die hoofsluiting wat Donderdag om vyf uur die oggend begin. Die projekdirekteur van Speed ​​Classic Cape Town, Steyn Momberg sê Saterdag word die Classic Car-wedren aangebied en Sondag jaag die supermotors en moderne snelrenmotors in die King of the Mountain-kompetisie :

AFR MombergOnoadClosures