Skip to content

Verskeie Oos-Kaapse paaie gesluit weens oorstromings [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Departement van Vervoer sê verskeie paaie in die provinsie moes gesluit word weens oorstromings, veral in laagliggende gebiede. Verkeersbeamptes is ontplooi om verkeer te beheer en motoriste by te staan. Sneeu is ook aangemeld in hoogliggende gebiede, insluitend in Lady Grey, Wapadsberg in Nxuba en Lootsbergpas naby Middelburg. Unathi Binqose van die departement sê alle groot bergpasse is oop ondanks die gure weer:

ENG BinqoseOnRoadClosures