# Statistieke Suid-Afrika sê die versekeringsindeks het in April met 1,3-persent gestyg. Die hoofdirekteur vir Prysstatistieke, Patrick Kelly, sê die toename is hoofsaaklik gedryf deur hoër gesondheidsversekeringskoste. Hy sê wanneer mediese fondse hul jaarlikse premies aanpas, skep dit ‘n merkbare kettingreaksie oor die breër Verbruikersprysindeks. Hy sê die aanpassings was die grootste bydraer tot die algehele styging in die versekeringsprysindeks:
Versekeringskoste styg na verhoging van mediese fonds-premies [KLANK]
ENG-KellyOnInsurance