# ‘n Veroordeelde gevangene op parool is weer agter tralies nadat hy in Mamelodi betrap is terwyl hy bier in ‘n motor gedrink het tydens ‘n verrassingsbesoek deur beamptes van Korrektiewe Dienste. Die beamptes van die departement het ‘n roetine-besoek afgelê by veroordeeldes op parool wat skuldig bevind is aan ernstige misdade, insluitend geslagsgeweld. Die Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het aan Newzroom Afrika gesê die veroordeelde het sy paroolvoorwaardes geskend, wat tot sy onmiddellike heropsluiting gelei het:
Veroordeelde op parool in Mamelodi gearresteer nadat hy alkohol voor amptenare drink [KLANK]
ENG-ThobakgaleOnParolee