Skip to content

Verkiesingskommissie ondersoek beweerde politieke inmenging by stemlokaal in Mpumalanga [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie het ‘n ondersoek begin nadat beeldmateriaal van ‘n kiesersregistrasiestasie in Victor Khanye in Mpumalanga na vore gekom het wat beweerde ANC-regalia en verskeie identiteitsdokumente naby ‘n registrasietoonbank toon. Die kommissie beskou die saak as ernstig. Die uitvoerende hoof van die kommissie, Sy Mamabolo, sê enige gedrag wat die integriteit van die verkiesingsproses ondermyn, sal nie geduld word nie, en gepaste stappe sal geneem word indien misdrywe gevind word:

ENG MamaboloOnInvestigation