Skip to content

Verhoor van Sindiso Magaqa se vermeende moordenaars weer uitgestel [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het die verhoor van die drie vermeende moordenaars van die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-Jeugliga, Sindiso Magaqa, tot 3 Junie uitgestel. Staatsaanklaer Elvis Gcweka het uMzimkhulu se voormalige munisipale bestuurder, Stanley Sikhosana, gekritiseer oor die vertraging nadat hy van regspan verander het. Gcweka sê vier getuies is dood terwyl ander ná ses jaar steeds onder getuiebeskerming is. Hy sê die staat is gereed om voort te gaan:

ENG-GcwekaOnTrial