Skip to content

Vereniging van Staatsamptenare veroordeel Tembisa-hospitaal vir nie-nakoming van gesondheid- en veiligheidstandaarde [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor die brand by die Ongeluk- en Noodafdeling van die Tembisa-hospitaal. Die Gautengse Departement van Gesondheid en Welstand het bevestig dat alle pasiënte veilig ontruim is, terwyl die oorsaak van die brand steeds ondersoek word. In ’n gesprek met Newzroom Afrika waarsku Madimetja Mautla van die vakbond oor die hospitaal se voortdurende nie-nakoming van beroepsgesondheid- en veiligheidstandaarde wat pasiënte se lewens in gevaar stel:

ENG-MautlaOnTembisa