# Die regsverteenwoordiger van sersant Fannie Nkosi van die Gautengse eenheid vir georganiseerde misdaad voer aan dat borgtog ‘n grondwetlike reg is. Nkosi staan tereg op aanklagte van diefstal, die besit van ongelisensieerde ammunisie en handgranate, en regsverydeling. Advokaat Siza Dlali het in die Landdroshof in Pretoria-Noord gesê daar behoort geen veronderstelde uitspraak te wees tydens borgtogaansoek‑prosesse nie. Hy vra die hof om op grondwetlike regte te fokus:
Verdediging voer aan Nkosi se borgtog is ‘n grondwetlike reg [KLANK]
ENG-DlaliOnNkosiBail