Skip to content

Verdediging bevraagteken polisie se arrestasieproses van beskuldigde 1 in Matlala-verhoor [KLANK]

# Die polisie het na bewering versuim om behoorlike wetlike prosedures te volg toe hulle beskuldigde een, Musa Kekana, in hegtenis geneem het op ‘n klag van poging tot moord waarby Vusimuzi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes betrokke is. Die verhoor binne ‘n verhoor in die Hooggeregshof in Johannesburg ondersoek die wettigheid van die arrestasie. Verdedigingsadvokaat Annalene van den Heever het aangevoer die polisie het die Strafproseswet oortree deur Kekana nie onmiddellik na sy inhegtenisneming na ‘n polisiestasie te neem nie:

ENG-VanDenHeeverOnArrest