Skip to content

Verdagte in hegtenis geneem vir moord op vyf jong mans in Motherwell in Oos-Kaap [KLANK]

# ‘n Buitelandse burger is gister aangekeer in verband met die moord op vyf jong mans in Motherwell in die Oos-Kaap. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die 28-jarige man se arrestasie volg na die massa-skietery in ‘n huis in Motherwell verlede maand. Gantana sê die polisie het inligting opgevolg wat daartoe gelei het dat die verdagte gister in hegtenis geneem is:  

ENG GantanaONMotherwell