Skip to content

Verbruikerskommissie herroep sekere Range Rover Evoque- en Mercedes-Benz-voertuie [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het aangekondig hy herroep sekere Range Rover Evoque- en Mercedes-Benz-modelle weens veiligheidsrisiko’s. Jaguar Land Rover herroep die 2021 tot 2025 Evoque-modelle oor foutiewe lugsakke wat kan skeur wanneer dit geaktiveer word,  terwyl ‘n fout op die stroombaanpaneel in sekere 2023 Mercedes-Benz-modelle  kragverlies kan veroorsaak of die gevaar van ‘n brand kan verhoog. Phetho Ntaba van die kommissie versoek verbruikers wat geraak is om goedgekeurde handelaars te besoek vir gratis herstelwerk:

ENG NtabaOn EvoqueBenzRecalls