# Die regering moedig verbruikers aan om seker te maak hulle betaal van môre af die regte BTW-koers van 15-persent op alle produkte en dienste. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie se voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent omgekeer is. Die woordvoerder van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel, Kgomotso Ranoto, sê handelaars moet volgens die BTW-wet 15-persent hef en nie 15,5-persent nie:
Verbruikers aangemoedig om seker te maak hulle betaal die regte BTW-koers [KLANK]
ENG KgomotsoonVATIncrease