Skip to content

Veldtog veroordeel McKenzie se versoek om buitelandse werkers te ontslaan [KLANK]

# Die Veldtog vir Vrye Uitdrukking veroordeel die minister van Sport, Gayton McKenzie, se onlangse opdrag om buitelandse burgers in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur te ontslaan. Direkteur Nicole Fritz noem die opmerking ongrondwetlik en skandelik en waarsku dat McKenzie nie die wettige gesag het om sulke optrede af te dwing nie. Sy sê die verklaring skend die land se Grondwet, arbeidswette en globale verdragsverbintenisse, en dring aan dat grondwetlike waardes nagekom word:

ENG-FritzOnMcKenzie