Skip to content

Valke-offisier kritiseer hantering van Aeroton-dwelmbewyse [KLANK]

# Luitenant-Kolonel Nkoana Sebola van die Valke het voor die Madlanga-kommissie getuig beamptes het beweerde dwelmbewyse verkeerd hanteer tydens die Aeroton-dwelmklopjag in Gauteng. Sebola sê die sakke moes nooit uit die houer verwyder word of agter in ‘n bakkie gelaai gewees het nie, want dit het die ondersoek se integriteit in die gedrang gebring. Hy sê daar was geen redelike regverdiging vir die stappe wat op die toneel gedoen is nie:

ENG-SebolaOnBags