# Die Valke-kaptein, Barry Kruger, het voor die Madlanga-kommissie beken dat spanning tydens die arrestasie van sakeman Katiso “KT” Molefe in Sandhurst so hoog geloop het dat dit maklik in ‘n skietgeveg kon ontaard het. Kruger, wat in die Taktiese Operasionele Bestuursafdeling dien, is die derde getuie wat duidelikheid gegee oor die Desember-inhegtenisneming. Hy sê hy en ‘n kollega is gestuur om berigte oor vals Hawks-beamptes te ondersoek, maar het slegs gewapende polisielede op die toneel gevind:
Valke-offisier erken Molefe-arrestasie kon in skietgeveg ontaard het
ENG KrugerOnTension
