# ‘n Valke-offisier Sabelo Nkosi sê hy is gedwing om ‘n groot operasie in Noordwes te laat vaar om die inhegtenisneming van die vermeende ‘Groot Vyf’-misdaadbaas Katiso “KT” Molefe in Sandton verlede Desember te verifieer. In getuienis voor die Madlanga-kommissie sê Nkosi hy is deur ‘n senior offisier, Valke-brigadier Lesiba Mokoena, opdrag gegee om te bevestig of ‘n wettige polisie-optrede plaasvind het. Hy het die onderbreking as frustrerend en ontwrigtend beskryf:
Valke-offisier by Madlanga-kommissie sê hy moes groot operasie in Noordwes laat vaar om Katiso “KT” Molefe se inhegtenisname te verifieer [KLANK]
ENG NkosiOnDiversion