# Die Vereniging van Staatsamptenare het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, geprys nadat 121 politieke moorddossiere terugbesorg is aan die KwaZulu-Natalse-taakspan om ondersoeke te bespoedig. Die vakbond glo die eenheid beskik oor die kundigheid om vinnige geregtigheid te lewer in gevalle waar vordering maande lank gesloer het. Claude Naiker van die vakbond waarsku die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en president Cyril Ramaphosa teen inmenging, omdat vertragings die pyn van slagoffers se families vererger:
Vakbond waarsku teen inmenging nadat 121 politieke moorddossiere aan taakspan terugbesorg is [KLANK]
ENG NaikerOnInterference