Skip to content

Vakbond verwelkom hergebruik van leë regeringsgeboue vir oorlewendes van geslagsgeweld [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die onlangse besluit om die Departement van Openbare Werke se ou geboue in skuilings vir oorlewendes van geslagsgeweld te omskep. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het 15 eiendomme in onderskeidelik Mpumalanga en Gauteng oorhandig, wat vir hierdie doel aangewend sal word. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê hulle het die minister versoek om hierdie projek landwyd van stapel te stuur, omdat baie staatsgeboue nie gebruik word nie:

ENG ClaudeonShelters